Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Want hiertoe is julle geroep,
omdat Christus ook vir julle gely het en julle ‘n voorbeeld nagelaat het,
sodat julle Sy Voetstappe kan navolg;
1 Petrus 2:21

Welkom! Dankie vir die belangstelling.
Hierdie is ons kuierhoekie.
Ons gesels oor
Wenke, Bybelgedagtes, Resepte en sommer oor ditjies en datjies.

Besoek die Werfkaart vir 'n algemene oorsig van die webtuiste.

Daar is ook een en ander gedagtes in die Artikels by die E-joernaal.