Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Vandag moet ek

Gedagtes - 29 Junie 2022

  • deur spore
  • 29 Junie 2022

 

Vandag moet ek...

Vandag moet ek vriendelik wees. 

Ek moet altyd my bes doen.

Ek moet my seëninge tel wat die Here my onverdiend gee.

Ek moet onthou om vir die Here dankie te se.

Ek moet uitreik na ander en nie net vir myself leef nie.

Ek moet asem haal en voluit leef.

Ek moet onvoorwaardelik liefhê.