Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Choc Chip-koekies

Resepte - 21 April 2022

  • deur spore
  • 21 April 2022

Choc Chip-koekies

Bestanddele...

250 g margarine
3 koppies suiker
5 eiers
10 ml koeksoda
10 ml kremetart
1 koppie choc chip
7 koppies koekmeel

Metode...

Meng margarine en suiker.
Klop eiers een vir een by.
Voeg koeksoda en kremetart by.
Voeg choc chip by en meng.
Voeg meel by en meng goed.

Rol balletjies en plaas in oondpannetjies en druk effe plat.
Bak tot ligbruin onder. Ongeveer 10 min , oond 180 grade