Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Cool Designs

 

Die webwerf vir Cool Designs is by: https://cooldesigns.arkpark.com/index.htm. Hierdie webtuiste is ontwerp om besoekers te help om keuses te maak vir borduurontwerpe of borduurpatrone wat op die onderskeie produkte van Cool Creations kan kom. Daar is ’n baie groot lys van items en talle temas om van te kies.

 

Kyk gerus ook by https://coolcreations.dieknoop.info/vanitybagsGallery-a.htm. By daardie webtuiste is ’n hele groep badkamer- of grimeersakkies wat met borduurontwerpe versier is. Die foto’s gee ’n goeie idee hoe die finale versierings lyk op die produkte.

 

Kombuis-bybehore soos handige kombuissakke, tafeldoeke, tafelkleedjies, asook kombuslinne en voorskote bly gewild vir geskenke vir die bruid of besige kok. Die groot doekesakke, spoegdoeke en babahanddoeke is nuttige geskenke vir babaliefie.

 

Borduurpatrone vir sierkussings, duvets en lakens is alles ook beskikbaar by Cool Designs.

 

'n Oorsig van al die borduurontwerpe is by: https://cooldesigns.arkpark.com/map-a.htm. Gewilde besoekpunte by Cool Designs is:

 

En nog vele meer!