Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Leef voluit

Gedagtes - 29 Junie 2022

  • deur spore
  • 29 Junie 2022

 

Leef voluit...

Ons kan net een dag op 'n slag hanteer. 

Ons kan nie teruggaan na gister.

Gister is verby.

Ons kan nie more beheer.

Ons weet nie wat gaan more gebeur.

So lewe vir vandag.

Leef voluit !