Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Cool Creations

Dié webtuiste, naamlik Cool Creations, is die vertoonkas van verskeie pragtige borduurversierde produkte soos rugsakke, handsakke, inkopiesakke, selfoonsakkies en pennesakkies. Daar is ook klere vir beide mans en dames soos sweetpakke en ander items soos linne, handdoeke, waslappe en mooi skattige versierings vir baba-items.

https://coolcreations.dieknoop.info/map-a.htm Kyk by hierdie skakel vir ’n lang lys met produkte wat versier is met die allerpragtigste borduurwerk. Dit is ’n goed gevulde lys waar talle items aangebied word. Daar is baie foto’s van die onderskeie produkte met die mooi kunsversierings, asook kleurvariasies. Kyk byvoorbeeld by https://coolcreations.dieknoop.info/backpacksGallery-a.htm vir die groep rugsakke en toerygsakke om ’n idee te kry van wat Cool Creations aanbied.

Wie weet, jy kry dalk net die unieke soort geskenk wat jy na soek.