Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Borduurland

Borduurland is die prentebiblioteek vir die groot verskeidenheid ontwerpe van die Cool Creations-produkte. Met die uiteenlopende temas kan daar maklik gekies word watter patrone jou produkte, wat jy wil aankoop, moet versier met borduurwerk soos voorsien by Cool Creations se aanlynwinkel. Die winkel vertoon tans ’n groot aantal produkte wat reeds versier is, maar as die patrone jou dalk nie geval nie, kan jy deur die prentebiblioteek by Borduurland kyk vir nog ander moontlike ontwerpe. ’n Volledige lys van die temas is beskikbaar by https://borduurland.arkpark.info/kaart.htm

Items om uit te lig:
Besondere prente of ontwerpe is te siene by https://borduurland.arkpark.info/natuur.htm
Die mooi groter ontwerpe by: https://borduurland.arkpark.info/grootOntwerpe.htm en ook die unieke Christelike tema by: https://borduurland.arkpark.info/christelik.htm

Besoek gerus Borduurland met die tientalle temas.