Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Gebede is soos medisyne

Gedagtes - 18 Augustus 2022

  • deur spore
  • 18 Augustus 2022

Gebede is soos medisyne

Jy hoef nie te verstaan hoe dit werk nie.

Hou net aan om dit te gebruik en beleef die resultate.

Om goed te wees, is beter as om boos te wees.

Om lief te hê, is beter as om te haat.

Lig is altyd sterker as duisternis.

Toe die son vanoggend opkom, was my wens vir jou dat die Here vanuit die Hemel vir jou tonne seën oor jou sal laat gaan.

Mag jou lewe goed, geseënd en vol vreugde wees.