Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Spoegdoeke

Advertensies - 25 Julie 2022

  • deur spore
  • 25 Julie 2022

             

Spoegdoeke

Spoegdoeke en waslappe is almal nodige produkte vir babas. Cool Creations het die aller fynste en lieflikste waslappies, asook spoegdoeke.
Baba se eie waslappies is noodsaaklik vir goeie higiëne. Met 'n speelse prentjie en die baba se naam, word dit deel van die klein liefling se uitrusting. 
Elke mamma weet hoe behulpsaam 'n spoegdoek is. 'n Spoegdoek is baie noodsaaklik, terwyl die baba gevoed word of as dit tandekrytyd is. Dis die ideale geskenk vir 'n ooievaarsparty.

Besoek gerus Cool Creations  vir nog pragtige produkte.

Kontak ons gerus met enige navrae of bestellings