Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)


 

Gaan na Jesus

Bybelgedagte 25 Janaurie 2022

  • deur Klara
  • 25 Januarie 2022

Gaan na Jesus

Moeg en oorlaai?
Jesus nooi ons uit om alles na Hom te bring.
Ons vreugdes, ons kwellings, ons vrese en ja, selfs ons diepste gedagtes.
Hy is ons Saligmaker. Laat ons Hom getrou bly volg.