Kaasskonsies
Resepte - 20 April 2022
- deur spore
- 20 April 2022
Kaasskonsies
Bestanddele...
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
300 ml melk
50 ml mayonaise
125 ml gerasperde kaas
Metode...
Meng alles saam.
Skep lepel vol in klein holte kolwyntjiepannetjies.
Voorverhit oond tot 180 grade c.
Bak vir 12 min