Lig en Lewe
Bybelgedagte - 15 Februarie 2022
- deur spore
- 15 Februarie 2022
Lig en Lewe
15 Februarie 2022
Die Here was en is nog altyd daar vir my. Hy is die lig en redding elke keer wanneer ek Hom nodig gehad het. Hy bewaar my elke nag en gee my weer 'n rede om op te staan elke oggend. My hart is vol van dankbaarheid en lof. Hy is nie net goed vir my nie, maar vir elkeen van ons wat glo en vertrou. Ek kan net elke dag bid en sê dankie Here vir U liefde en genade.
Vreugde
Bemoediging - 4 Maart 2022
- deur spore
- 4 Maart 2022
Vreugde